Dag 1 - Die ontvoering











PSALM 1:6
Waarlik, die Here lei die regverdiges op hulle pad, maar die pad van die
goddeloses lei tot ondergang.

Callie se dagboek:
Agttien manne, twee bote met M16’s, bazookas. Ons is verwilderd en yskoud geskrik en weet nie wat aangaan nie. Ons verwag die ergste.

(Nota: Die dagboek is eers begin skryf ongeveer 'n maand na die ontvoering toe 'n joernalis vir ons 'n notaboek gegee het).

Comments

Popular posts from this blog

Dag 115 - Nuus oor 'n vrylating

Dag 84 - Nuwe hoop!

Dag 85 - Om die maan te skiet...